Skip to main content

Subz

Beeld – Netjies in pienk pak hulle die boendoe

Help mei­sies só skool vol­tooi Twee Pot­chef­stro­mers gaan die Vis­ri­vier-ca­nyon in Na­mi­bië met kor­po­ra­tie­we drag en ’n pienk ak­te­tas in die hand aan­durf om mei­sies in Suid-A­fri­ka te help om hul skool­loop­baan te vol­tooi. Co­bus S­teen­kamp en Eu­ni­ce van S­chalk­wyk gaan dié def­ti­ge stap­pie van 90 km in vyf dae ten ba­te van Project Dignity […]